song lyrics / Gerhard Steyn / Saterdagaand lyrics  | FRen Français

Saterdagaand lyrics

Performer Gerhard Steyn

Saterdagaand song lyrics by Gerhard Steyn official

Saterdagaand is a song in Afrikaans

Saterdagaand ek tel jou op
Eyeshadow lipstick jy is my pop
Net om die draai ek SMS jou
Wat van jou Pa is hy nog so kwaai?

Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
Ek mis jou

Saterdagaand ons staan op die stoep
Ek sê jy moet gaan ek skraap al my moed
Jou lippe is sag jy weet wat jy doen
Ek kannie beweeg nie dis ons eerste soen

Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou (Daar by jou daar by jou daar by jou daar by jou)

Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou
Trek aan daai sexy jeans van jou
En al is jy ver van my is ek daar by jou (Daar by jou)
En al is jy ver van my is ek daar by jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Saterdagaand lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid