song lyrics / Gerhard Steyn / Miljoene Soene lyrics  | FRen Français

Miljoene Soene lyrics

Performer Gerhard Steyn

Miljoene Soene song lyrics by Gerhard Steyn official

Miljoene Soene is a song in Afrikaans

Tong uitsteek is soentjies vra
Jy lyk vir my so ooh lala
Daar’s baie outjies wat jou pla
Maar ek weet jy sê vir my net ja

Want toe ek klein was toe ek klein was
Het my Mamma my op haar heup gedra

Ek bêre een soentjie miljoene soene vir jou
Met net een drukkie kan ek jou altyd vashou
Ek bêre (Bêre)
Miljoene soene vir jou (Vir jou)

En as ons oogies maak dan bly my oë net op jou
En as jy soentjies blaas ek weet dis waarvan jy hou
Ek bêre (Bêre)
Miljoene soene vir jou (Vir jou)

Hoor hoe waai daai windjie nou
Daai windjie waai my terug na jou
Hoeveel keer moet ek jou vra?
Ek hoop jy sê dalk een dag ja

Want toe ek klein was toe ek klein was
Het my Mamma my op haar heup gedra

Ek bêre een soentjie miljoene soene vir jou
Met net een drukkie kan ek jou altyd vashou
Ek bêre (Bêre)
Miljoene soene vir jou (Vir jou)

En as ons oogies maak dan bly my oë net op jou
En as jy soentjies blaas ek weet dis waarvan jy hou
Ek bêre (Bêre)
Miljoene soene vir jou (Vir jou)

Miljoene soene vir jou (Ek bêre almal)
Miljoene soene vir jou (Ek wag al lankal)
Miljoene soene vir jou (Jy kan my kom haal)
Miljoene soene vir jou

Ek bêre een soentjie miljoene soene vir jou
Met net een drukkie kan ek jou altyd vashou
Ek bêre (Bêre)
Miljoene soene vir jou (Vir jou)

En as ons oogies maak dan bly my oë net op jou
En as jy soentjies blaas ek weet dis waarvan jy hou
Ek bêre (Bêre)
Miljoene soene vir jou (Vir jou)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Miljoene Soene lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid