song lyrics / Gerhard Steyn / Ons2 lyrics  | FRen Français

Ons2 lyrics

Performers Gerhard SteynNádine

Ons2 song lyrics by Gerhard Steyn official

Ons2 is a song in Afrikaans

Ons 2
Ons 2 was nog altyd anders
Die wêreld noem ons buitestanders
Maar ‘n hart wat vergeet het onthou

Ons 2
Ons 2 het saam al gesukkel
In swaarkry kan liefde verdubbel
En ‘n hart wat vergeet het onthou

Ons 2
Ons 2 verstaan mos mekaar
Ek sê dit vir jou want dis waar
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou’s dit ons 2

Ons 2
Ons was nog altyd ‘n span
Ek sê dit vir jou want ek kan
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou’s dit ons 2

Ons 2
Ons 2 se arms word sterker
Ons arms verander in vlerke
En ‘n hart wat verdwaal het berou (Berou)

Ons 2
Ons 2 verstaan mos mekaar
Ek sê dit vir jou want dis waar
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou’s dit ons 2

Ons 2
Ons was nog altyd ‘n span
Ek sê dit vir jou want ek kan
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou’s dit ons 2

Ons 2 was nog altyd anders
Die wêreld noem ons buitestanders
‘n Hart wat vergeet het onthou (‘n Hart wat vergeet het onthou)
‘n Hart wat vergeet het onthou

Ons 2
Ons 2 verstaan mos mekaar
Ek sê dit vir jou want dis waar
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou’s dit ons 2

Ons 2
Ons was nog altyd ‘n span
Ek sê dit vir jou want ek kan
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou’s dit ons 2

Ons 2
Ons 2 verstaan mos mekaar
Ek sê dit vir jou want dis waar
Ek sê dit vir jou want jy’t jou hart gegee
Nou’s dit ons 2 (Ons 2)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ons2 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol to the right of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid