song lyrics / Gerhard Steyn / Hey Jy (Hoe Kan Ek) lyrics  | FRen Français

Hey Jy (Hoe Kan Ek) lyrics

Performer Gerhard Steyn

Hey Jy (Hoe Kan Ek) song lyrics by Gerhard Steyn official

Hey Jy (Hoe Kan Ek) is a song in Afrikaans

Hey jy na na na na na
Hey jy na na na na na

Sê my hoe kan ek jou kry
Hoe kan ek ‘n biejie langer bly?
Wat se berg moet ek nog vir jou klim?

Sê my wat moet ek nog doen
En hoe kry ek die eerste soen?
Wat se song moet ek nog vir jou sing?

Hey jy hoe hoe hoe kan ek
Die eerste soen by jou kry?
Hey jy hoe hoe hoe kan ek
‘n Bietjie langer by jou bly?

Sê my wat wil jy nog hê
Hoeveel keer moet ek dit sê?
Wat se berg moet ek nog vir jou klim?

Hey jy hoe hoe hoe kan ek
Die eerste soen by jou kry?
Hey jy hoe hoe hoe kan ek
‘n Bietjie langer by jou bly?

Hey jy hoe hoe hoe kan ek
Die eerste soen by jou kry?
Hey jy hoe hoe hoe kan ek
‘n Bietjie langer by jou bly?

Hey jy hoe hoe hoe kan ek
Die eerste soen by jou kry?
Hey jy hoe hoe hoe kan ek
‘n Bietjie langer by jou bly?

Hey jy hoe hoe hoe kan ek
Die eerste soen by jou kry?
Hey jy hoe hoe hoe kan ek
‘n Bietjie langer by jou bly?

Hey jy na na na na na, na na na na
Hey jy na na na na na, na na na na na
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hey Jy (Hoe Kan Ek) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol to the right of the helmet
3| symbol to the right of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid