song lyrics / Gerhard Steyn / Jesus U Regeer lyrics  | FRen Français

Jesus U Regeer lyrics

Performer Gerhard Steyn

Jesus U Regeer song lyrics by Gerhard Steyn official

Jesus U Regeer is a song in Afrikaans

U is die waarheid
En ek weet
U is die een wat oor land en see regeer

En ek is U kind
Ek weet U ken my hart
U is in elke asem wat ek vat

Jesus U regeer oor alles
U is die moreson Koning wat weer kom
Die lig wat deur my skyn

Jesus U regeer oor alles
U is ‘n helderlig hier op my gesig
Die lig
Die lig wat deur my skyn

U is liefde
U gee om
Al U wonderwerke
Laat ons verstom

En ek is U kind
Ek weet U ken my hart
U is in elke asem wat ek vat

Jesus U regeer oor alles
U is die moreson Koning wat weer kom
Die lig wat deur my skyn

Jesus U regeer oor alles
U is ‘n helderlig hier op my gesig
Die lig
Die lig wat deur my skyn

Ek weet U is die waarheid
En ek weet U is die lig
Jesus U regeer oor alles
U regeer
U regeer
U regeer
U regeer
U regeer

Jesus U regeer oor alles
U is die moreson Koning wat weer kom
Die lig wat deur my skyn

Jesus U regeer oor alles
U is die moreson Koning wat weer kom
Die lig wat deur my skyn

Jesus U regeer oor alles
U is ‘n helderlig hier op my gesig
Die lig
Die lig wat deur my skyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jesus U Regeer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid