song lyrics / Gerhard Steyn / Hoenderhokhuisie lyrics  | FRen Français

Hoenderhokhuisie lyrics

Performer Gerhard Steyn

Hoenderhokhuisie song lyrics by Gerhard Steyn official

Hoenderhokhuisie is a song in Afrikaans

Los ‘n briefie op die yskas en vra my
Wil jy nog hier bly?
Pak jou klere in ‘n tas vertel my
Waar gaan jy nou bly?

Los die nonsens tussen ons en soen my
Hoendervleis lekkerkry
Los jou lipstick op my wang maak die donderweer jou bang?
Uit by die deur is jy

Want as die reën kom val na na na
Begin ons dak te lek
En word die emmers vol
Papsop nat ek soen jou op jou bek

Want as die reën kom val na na na
Begin ons dak te lek
Ek weet jy dink hierdie huisie van my
Is ‘n hoenderhok maar hier wil ek bly

Los ons fotos in ‘n boks en wys my
Hoe kan ek jou terugkry?
Pak jou goedtjies op ‘n hoop ek wonder
Moet ek dit verkoop?

Los jou trane in die reën en volg my
Deur die goedgaan of die swaarkry
Los jou lipstick op my wang maak die donderweer jou bang?
Terug in my hart is jy

Want as die reën kom val na na na
Begin ons dak te lek
En word die emmers vol
Papsop nat ek soen jou op jou bek

Want as die reën kom val na na na
Begin ons dak te lek
Ek weet jy dink hierdie huisie van my
Is ‘n hoenderhok maar hier wil ek bly

Ek wil altyd by jou bly
Al maak die donderweer jou bang
Bly ek nogsteeds jou man

Ek wil altyd net hier bly
So los jou lipstick op my wang maak die donderweer jou bang?
Terug in my hart is jy

Want as die reën kom val na na na
Begin ons dak te lek
En word die emmers vol
Papsop nat ek soen jou op jou bek

Want as die reën kom val na na na
Begin ons dak te lek
Ek weet jy dink hierdie huisie van my
Is ‘n hoenderhok maar hier wil ek bly

Los jou lipstick op my wang maak die donderweer jou bang?
Terug in my hart is jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoenderhokhuisie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the top of the heart
3| symbol to the left of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid