song lyrics / Gerhard Steyn / Psalms Van N Digter lyrics  | FRen Français

Psalms Van N Digter lyrics

Performer Gerhard Steyn

Psalms Van N Digter song lyrics by Gerhard Steyn official

Psalms Van N Digter is a song in Afrikaans

Kluisenaar gedigte dokumente verlore van die skripte
Tafelgebede in die reuk van rookdans se vuur

Ons almal was eens hier
Ons fotos hang teen die muur
Psalms van 'n digter word laatnag berigte op papier

Daar is drome wat rafel
Daar is wysers wat tik
Kyk die uurglas op die tafel
Wat aan sandkorrels verstik

Daar is name vir gesigte
En datums op kalenders omkring
En ‘n kompas wys rigting
Vir die vreemdeling

Waar is gister en eergister?
Daar’s ‘n more wat wag
Daar is paadtjies wat kronkel
En kinders wat lag

Ons almal was eens hier
Ons fotos hang teen die mure
Psalms van 'n digter word laatnag berigte op papier

Daar is drome wat rafel
Daar is wysers wat tik
Kyk die uurglas op die tafel
Wat aan sandkorrels verstik

Daar is name vir gesigte
En datums op kalenders omkring
En ‘n kompas wys rigting
Vir die vreemdeling

Daar is drome wat rafel
Daar is wysers wat tik
Kyk die uurglas op die tafel
Wat aan sandkorrels verstik

Daar is name vir gesigte
En datums op kalenders omkring
En ‘n kompas wys rigting
Vir die vreemdeling

Psalms van 'n digter word laatnag berigte op papier
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalms Van N Digter lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the smiley
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid