song lyrics / Die Heuwels Fantasties / Wonder Bo Wonder lyrics  | FRen Français

Wonder Bo Wonder lyrics

Performers Die Heuwels FantastiesCoenie De Villiers

Wonder Bo Wonder song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

Wonder Bo Wonder is a song in Afrikaans

Jy kan sê dis alles toeval
Dis maar soos dit is
Twee mense wat mekaar ontmoet
Deur die noodlot so beslis

Ek was al vantevore
Hier waar ons ons bevind
Waar mens ewigdeurig trou beloof
Maar jy's later onbemind

Maar jy trek my soos die maan
Die gety se eb en vloed
Jy laat my dalk weer glo
En jy gee my dalk weer moed, want

Wonder bo wonder uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan?
Wonder bo wonder uiteraard en onbeman
As alles weer inmekaar inval sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel?

So word 'n mens versigtig
So word mens katvoet wys
As almal iewers heengaan
Bly jy dikwels tuis

Want jy't later te veel letsels wat soos soeweniers die hart
Laat huiwer en versigtig maak
Jy hou hom liefs apart

Maar jy trek my soos die maan
Die gety se eb en vloed
Jy laat my dalk weer glo
En jy gee my dalk weer moed, want

Wonder bo wonder uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan?
Wonder bo wonder uiteraard en onbeman
As alles weer inmekaar inval sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel?

Wonder bo wonder uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan?
Wonder bo wonder uiteraard en onbeman
As alles weer inmekaar inval sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel?

Wonder bo wonder uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan? (Keer ons dit dan?)
Wonder bo wonder uiteraard en onbeman
As alles weer inmekaar inval sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wonder Bo Wonder lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid