paroles de chanson / Die Heuwels Fantasties parole / Wonder Bo Wonder lyrics  | ENin English

Paroles de Wonder Bo Wonder

Interprètes Die Heuwels FantastiesCoenie De Villiers

Paroles de la chanson Wonder Bo Wonder par Die Heuwels Fantasties lyrics officiel

Wonder Bo Wonder est une chanson en Afrikaans

Jy kan sê dis alles toeval
Dis maar soos dit is
Twee mense wat mekaar ontmoet
Deur die noodlot so beslis

Ek was al vantevore
Hier waar ons ons bevind
Waar mens ewigdeurig trou beloof
Maar jy's later onbemind

Maar jy trek my soos die maan
Die gety se eb en vloed
Jy laat my dalk weer glo
En jy gee my dalk weer moed, want

Wonder bo wonder uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan?
Wonder bo wonder uiteraard en onbeman
As alles weer inmekaar inval sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel?

So word 'n mens versigtig
So word mens katvoet wys
As almal iewers heengaan
Bly jy dikwels tuis

Want jy't later te veel letsels wat soos soeweniers die hart
Laat huiwer en versigtig maak
Jy hou hom liefs apart

Maar jy trek my soos die maan
Die gety se eb en vloed
Jy laat my dalk weer glo
En jy gee my dalk weer moed, want

Wonder bo wonder uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan?
Wonder bo wonder uiteraard en onbeman
As alles weer inmekaar inval sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel?

Wonder bo wonder uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan?
Wonder bo wonder uiteraard en onbeman
As alles weer inmekaar inval sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel?

Wonder bo wonder uiteraard onbeplan
Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan? (Keer ons dit dan?)
Wonder bo wonder uiteraard en onbeman
As alles weer inmekaar inval sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Wonder Bo Wonder

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la loupe
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole en haut du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid