song lyrics / Die Heuwels Fantasties / In en Uit lyrics  | FRen Français

In en Uit lyrics

Performer Die Heuwels Fantasties

In en Uit song lyrics by Die Heuwels Fantasties official

In en Uit is a song in Afrikaans

Haar vel was bleek
Bleek deurskynende leer
Haar lippe, tong en oë was skerp
Net soos 'n akkedis s'n

Partykeer wou ek die masjien afsit
Net om te kyk wat gebeur
In en uit
En eendag was sy weg
In en uit

Ek kry koud op my eie
Soms baklei ons tot oneinde
Dit klink vir my presies dieselfde
As my ouers wat gil deur die huis se gange

Kry jy ook koud op jou eie
Soms baklei ons tot oneinde
Dit klink vir my presies dieselfde
As ons ouers wat gil deur die huis se gange

Sy't net daar gesit
Swaar haar asem, longmasjien in 'n half muf, half muf sitkamer
'n Masker met pensioenfonds gehuur

Daar te sit
Op jou stoel met jou bloed wat vir jou staar, onder 'n deken wat na bedpan ruik
En eendag was sy weg
In en uit

Ek kry koud op my eie
Soms baklei ons tot oneinde
Dit klink vir my presies dieselfde
As my ouers wat gil deur die huis se gange

Kry jy ook koud op jou eie
Soms baklei ons tot oneinde
Dit klink vir my presies dieselfde
As ons ouers wat gil deur die huis se gange

Julle is in ons gebede, ons
Is met julle
Julle is in ons gebede, ons
Is met julle

Ek kry koud op my eie
Soms baklei ons tot oneinde
Kry jy ook koud op jou eie

En ek kry koud op my eie
Soms baklei ons tot oneinde
Kry jy ook koud op jou eie

Op jou eie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In en Uit lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol at the top of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid