song lyrics / Carike Keuzenkamp / Volstruisie lyrics  | FRen Français

Volstruisie lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Volstruisie song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Volstruisie is a song in Afrikaans

Volstruisie kan nie vlieg
Ons weet tog dit is waar
Haar nek is veels te lank
Haar vlerke is te swaar

Maar wat maak dit tog saak
Die ander voëls is bang
As hulle haar sou jaag
Sal niemand haar ooit vang

Sy lê 'n ronde eier
Met 'n baie harde dop
Maar bly maar van haar nes af weg want aai, volstruisie skop

Haar knie buig agter om
Sy eet die snaakste goed
Haar tone is maar min
Net twee aan elke voet

Sy lê 'n ronde eier
Met 'n baie harde dop
Maar bly maar van haar nes af weg want aai, volstruisie skop

Maar wat maak dit tog saak
Die ander voëls is bang
As hulle haar sou jaag
Sal niemand
Haar kan vang

Volstruisie kan nie vlieg
Ons weet tog dit is waar
Haar nek is veels te lank
Haar vlerke is te swaar

Sy lê 'n ronde eier
Met 'n baie harde dop
Maar bly maar van haar nes af weg want aai, volstruisie skop

Maar wat maak dit tog saak
Die ander voëls is bang
As hulle haar sou jaag
Sal niemand
Haar
Kan vang
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Volstruisie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the target
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid