song lyrics / Carike Keuzenkamp / Sonskynkersfees lyrics  | FRen Français

Sonskynkersfees lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Sonskynkersfees song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Sonskynkersfees is a song in Afrikaans

In ander lande val die sneeu, die sonnetjie verdwyn
Maar in ons land is Kersfeestyd, 'n tyd van sonneskyn
Die son is soos 'n goue bal, die lug is hemelblou
Dis kersfees tyd en groot jolyt vir my en jou

Sonskynkersfees, sonskynkersfees
Om die kersboom bymekaar
Sonskynkersfees, sonskynkersfees
En ons vier dit elke jaar

Lekker sonskynkersfees in ons wonder skone land
Lekker sonskynkersfees van die Kaap tot aan die Rand
Lekker sonskynkersfees in die stad en by die see
Vader kersfees kom vanaand geskenke op sy slee

Sonskynkersfees, sonskynkersfees
Om die kersboom bymekaar
Sonskynkersfees, sonskynkersfees
En ons vier dit elke jaar

In ander lande val die sneeu, die sonnetjie verdwyn
Maar in ons land is Kersfeestyd, 'n tyd van sonneskyn
Die son is soos 'n goue bal, die lug is hemelblou
Dis kersfees tyd en groot jolyt vir my en jou

Sonskynkersfees, sonskynkersfees
Om die kersboom bymekaar
Sonskynkersfees, sonskynkersfees
En ons vier dit elke jaar

Sonskynkersfees, sonskynkersfees
Om die kersboom bymekaar
Sonskynkersfees, sonskynkersfees
En ons vier dit elke jaar

Lekker sonskynkersfees, sonskynkersfees
En die jaar is amper klaar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sonskynkersfees lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol to the right of the clock
3| symbol at the bottom of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid