song lyrics / Carike Keuzenkamp / Sonneblomme lyrics  | FRen Français

Sonneblomme lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Sonneblomme song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Sonneblomme is a song in Afrikaans

Daar op die land is 'n geel lappie grond
Wat kan daar groei goudgeel soos die son
Ek stap 'n bietjie nader om te gaan kyk
Dis geel sonneblomme wat soos sonnetjies lyk

Als het begin met 'n saadjie in die grond
Die son en die water laat groei dit so gesond
Die saadjie word 'n plant, die plant dra 'n blom
Dit groei en word al groter, dit soek die son

Al die blomme draai, hul koppies kyk nou regs
Al die blomme draai, hul koppies kyk nou links
Al die sonneblomme koppies volg die son
Van die ooste tot die weste, ja almal volg die son

Ja, aan die einde van die seisoen
Word al die sonneblom sade ge-oes
Hul ry dit na die silloes en dan na die fabriek
Dit word gewas, sorteer, verwerk met 'n groot masjien

In die fabriek word produkte gemaak
Sonneblom olie en voëltjie saad
En van die olie maak hul magarine
Sonneblom saad is propvol energie

Al die blomme draai, hul koppies kyk nou regs
Al die blomme draai, hul koppies kyk nou links
Al die sonneblomme koppies volg die son
Van die ooste tot die weste, ja almal volg die son

Al die blomme draai, hul koppies kyk nou regs
Al die blomme draai, hul koppies kyk nou links
Al die sonneblomme koppies volg die son
Van die ooste tot die weste, ja almal volg die son
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sonneblomme lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the calculator
2| symbol to the right of the cross
3| symbol at the bottom of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid