song lyrics / Carike Keuzenkamp / Somervakansie - Vakansietyd lyrics  | FRen Français

Somervakansie - Vakansietyd lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Somervakansie - Vakansietyd song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Somervakansie - Vakansietyd is a song in Afrikaans

Ek kon nie wag nie vir hierdie dag nie want ons gaan speel en baljaar
Ons gaan lek en plak, ons gaan koekies bak, ons maak lekker jellie en vla
Ons gaan diere kyk in die dieretuin, as die sonnetjie so lekker skyn

Dis 'n lekker somervakansie
Ons hoef nie vroeg op te staan nie
Ons speel ons lag en ons dans hier, ons sing en braai om die kamp vuur

In ons lekker somervakansie
Ons hoef nie skool toe te gaan nie
Ons maatjies almal is saam hier, in ons lekker somervakansie

Ons gaan boekies lees en prentjies inkleur, lekker speel op die plaas
Dis kuier tyd en dis groot jolyt, ons orkes maak lekker geraas
Ek kan nie wag dat ons kamp opslaan
Wie kom almal dan saam

Dis 'n lekker somervakansie
Ons hoef nie vroeg op te staan nie
Ons speel ons lag en ons dans hier, ons sing en braai om die kamp vuur

In ons lekker somervakansie
Ons hoef nie skool toe te gaan nie
Ons maatjies almal is saam hier, in ons lekker somervakansie

Ons gaan roomys eet want dis warm
Ons gaan swem en baljaar in die see
Ons gaan vis vang in water so kalm
Die vakansie gaan ons baie leer

Dis 'n lekker somervakansie
Ons hoef nie vroeg op te staan nie
Ons speel ons lag en ons dans hier, ons sing en braai om die kamp vuur

In ons lekker somervakansie
Ons hoef nie skool toe te gaan nie
Ons maatjies almal is saam hier, in ons lekker somervakansie

Dis vakansietyd (Nou gaan ons braai)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Somervakansie - Vakansietyd lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid