song lyrics / Carike Keuzenkamp / Saggies En Teer lyrics  | FRen Français

Saggies En Teer lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Saggies En Teer song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Saggies En Teer is a song in Afrikaans

Saggies en teer is die roep stem van Jesus
Hy roep vir jou en vir my
Hy staan en wag
Aan die deur van ons harte
Wag daar vir jou
En vir my

Kom tuis (Kom tuis)
Kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roep stem van Jesus
Hy roep, O sondaar kom tuis

Dink aan Sy liefde
Wat Hy ons beloof het
Liefde vir jou en vir my
Hy gee vergifnis
Hoe groot ook ons sonde
Gee dit vir jou en vir my

Kom tuis (Kom tuis)
Kom tuis
Almal wat moeg is kom tuis
Saggies en teer klink die roep stem van Jesus
Hy roep, O sondaar kom tuis

Hy roep, O sondaar kom tuis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Saggies En Teer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid