song lyrics / Carike Keuzenkamp / Lek En Plak lyrics  | FRen Français

Lek En Plak lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Lek En Plak song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Lek En Plak is a song in Afrikaans

Lek en plak
Knip en knoop
Vou en verf
Om te bederf
Daar's lint, daar's wol
Karton en kryt
Sit alles saam en kyk wat kom daaruit

('n Kaartjie vir Ghoegoe want sy gaan verjaar)
(Kom ons maak saam 'n geld muisie vir haar)
Vir Vadersdag maak ons 'n tas van karton
'n Koek of 'n hoed met 'n strukkie daarom

(Vir Ghoempie verf ons 'n mooi prent op sy broek)
(Ballonne en blinkers plak ons in sy boek)
Vir mamma 'n blom wat ons vou uit papier
Met liefde vir haar want dis ons groot plesier

Lek en plak
Knip en knoop
Vou en verf
Om te bederf
Daar's lint, daar's wol
Karton en kryt
Sit alles saam en kyk wat kom daaruit

Dis Kersfees dis tyd dat ons die boom mooi versier
Ons maak die kerskouse hang hul aan die muur
Ons maak 'n Kersvader met knoop op sy jas
Geskenke vol kleure wat almal verras

'n Engel wat bo-op die kersboom sal pas
Ons verf mooie prentjies op balle van glas
Klokkies wat klingel en baie mooi blink
En plak op die glasies waaruit ons saam gaan drink

Lek en plak
Knip en knoop
Vou en verf
Om te bederf
Daar's lint, daar's wol
Karton en kryt
Sit alles saam en kyk wat kom daaruit

Sit al die proppies terug, pak alles op
Was al die kwassies dis tyd om te stop
Ons kan nie wag om dit als uittedeel
Want daar is niks lekkerder as om te gee

Lek en plak
Knip en knoop
Vou en verf
Om te bederf
Daar's lint, daar's wol
Karton en kryt
Sit alles saam en kyk wat kom daaruit

En kyk wat kom daaruit
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lek En Plak lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol to the left of the trash
3| symbol to the right of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid