song lyrics / Carike Keuzenkamp / Kuier Op Die Plaas lyrics  | FRen Français

Kuier Op Die Plaas lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Kuier Op Die Plaas song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Kuier Op Die Plaas is a song in Afrikaans

Ons gaan kuier op die plaaswerf van die stads geraas
Met al die neefs en niggies by Tant San en Oupa Klaas
Dis amper naweek en ek droom ek is al daar
Kom saam met my plaas toe dan kan ons baljaar

Op die plaas is baie hoenders wat kan eiers lê
Lammers in die veld wat by die skapies lê
Koeie wat gemelk word met 'n snaakse masjien
Op die plaas kan jy elke dag nuwe dinge sien

Daar's 'n trekker en 'n wa wat ons almal op kan ry
Piekniek in die veld en ons pluk blomme in die vlei
Gaanse op die werf en swane op die dam
'n Hoenderhaan wat baas kraai met sy bloed rooi kam

Ons gaan kuier op die plaaswerf van die stads geraas
Met al die neefs en niggies by Tant San en Uupa Klaas
Dis amper naweek en ek droom ek is al daar
Kom saam met my plaas toe dan kan ons baljaar

Daar's poue wat kan pronk met 'n vere kas
Dit lyk soos 'n waaier in 'n reënboog jas
Kalkoene en lemoene en 'n hond wat jou kom haal
Daar's vere op 'n plaas as die skemer daal

'n Boer is baie sterk van al die harde werk
Die skape word gedip en die beeste word gemerk
Lande word geploeg en alles word geplant
Die plase is die spens van hierdie sonskyn land

Na 'n kuier op die plaas wil jy nie huis toe gaan
Alles was so lekker maar jy moet verstaan
Pappa moet gaan werk en die skoolwerk wag
Maar ek tel die slapies elke dag en nag want ek wil plaas toe gaan, wil weer plaas toe gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kuier Op Die Plaas lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid