song lyrics / Carike Keuzenkamp / Kersfees Medley lyrics  | FRen Français

Kersfees Medley lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Kersfees Medley song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Kersfees Medley is a song in Afrikaans

Kom alle getroues vrolik en vol vreugde
O kom in die gees nou na Bethlehem
Loof daardie kindjie tot ons heil gebore
Kom buig daar
In aanbidding
Kom buig daar
In aanbidding
Kom buig daar in aanbidding voor Jesus die Heer

Hoor die blye Engle lied aan die Koning Seun gebied
Vrede op aarde, God die eer, Hy daal tot die sondaar neer
Almat wat Hom hom liefhet sing om Hom lof en dank te bring
Almal juig met hart en stem God word mens in Bethlehem
Hoor die blye engle lied aan die Koning Seun gebied

Die Heiland is gebore soos eeue reeds voorspel
Daar in die stad van David word Hy Emmanuel
Met blye hemel kore wil ons ook juig en sing
Ons Heiland is gebore dis Hy wat redding bring

Die lig kom na die wêreld in Jesus Christus Heer
Uit liefde vir die mensdom daal Hy as dienskneg neer
So lief het God die wêreld Hy gee vir ons Sy seun
So word Hy ons verlosser, ons middelaar en steun

Kom kinders besing met 'n volike stem
Die wonder van God in die stad Bethelehem
Want daar is die Heiland gebore die nag
Die hoop van die wêreld deur eeue verwag

Ons bring soos die herders en engle weer
Aan Hom alle hulde ons Heiland en eer
Verlos van die sonde, besing ons tesaam
Die roem en die eer van Sy heerlike naam

Die roem en die eer van Sy heerlike naam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kersfees Medley lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid