song lyrics / Carike Keuzenkamp / Josef Was 'n Dromer lyrics  | FRen Français

Josef Was 'n Dromer lyrics

Performers Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

Josef Was 'n Dromer song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Josef Was 'n Dromer is a song in Afrikaans

Josef was 'n dromer maar 'n pure man
Dwars deur al die teenspoed volg hy God se plan
Mis verstaan deur ande, bly hy glo
Want die Heer versterk hom met krag van bo

Ander man se drome kon hy ook verstaan
Hy beveel vir Pharo plant nou baie graan
Droogte kom na voorspoed, sê die Heer
Hy word toe weer koning wat goed regeer

Toe sy boeties kom om koring te kom koop
Maak hy eers hul sakke toe hul harte oop
Wees nou nie meer bang nie welkom hier
God het my met drome vooruit gestuur
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Josef Was 'n Dromer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the left of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid