song lyrics / Carike Keuzenkamp / Jesus Is Koning lyrics  | FRen Français

Jesus Is Koning lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Jesus Is Koning song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Jesus Is Koning is a song in Afrikaans

Ek roem en prys U grote naam want
U is groot en triomfeer oor alles
Ook oor die dood
Vernietig alle mag
U's op die troon
Ek voeg my stem by engele, ek maak my hart oop as ek sing
Jesus U is Koning

Deur U is ek tot alles
Tot als in staat
Trou vanklik is U woorde
Groot elke daad
U wonde bring genesing
Ja, ook vir my
Ek voeg my stem by engele, ek maak my hart oop as ek sing
Jesus U is Koning

Ek wil my nie verbly verlustig (Verlustig)
U maak elke dag en nag so rustig (So rustig)

Koning van my hart
Bruidegom en bruid
Sing en prys U wysheid met ywer
Koning van my hart
Bruidegom en bruid
Sing en prys U wysheid met ywer

Ek wil my nie verbly verlustig (Verlustig)
U maak elke dag en nag so rustig (So rustig)

Koning van my hart
Bruidegom en bruid
Sing en prys U wysheid met ywer
Koning van my hart
Bruidegom en bruid
Sing en prys U wysheid met ywer

Ek roem en prys U grote naam want
U is groot en triomfeer oor alles
Ook oor die dood
Vernietig alle mag
U's op die troon
Ek voeg my stem by engele, ek maak my hart oop as ek sing
Jesus U is Koning

Ek wil my nie verbly verlustig (Verlustig)
U maak elke dag en nag so rustig (So rustig)

Koning van my hart
Bruidegom en bruid
Sing en prys U wysheid met ywer
Koning van my hart
Bruidegom en bruid
Sing en prys U wysheid met ywer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jesus Is Koning lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the camera
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid