song lyrics / Carike Keuzenkamp / Do You Speak English lyrics  | FRen Français

Do You Speak English lyrics

Performers Carike KeuzenkampJohan Stemmet

Do You Speak English song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Do You Speak English is a song in Afrikaans

Op die Coco Cabana Loop, ek oop vakansie, lekker vuurdoop
Want die meisies in Rio is mooi, heupe wat swaai en lippies so rooi
Ek's op toer hier sonder my pa
En die man voor my wil my iets vra

Par le vu Francé, non, non Monsieur
Sprachen jy Deutsch dan, né né mein Herr
Italiano, non comprendo
Do you speak English, honey I do

Do you speak English, dit kan ek wel
Ek kan die taal praat, laat ek jou vertel
Vinniger kliek ons, voel hoe my hart bons
Do you speak English, honey I do

Daardie aand by die karnavaal, met 'n rooi motor het hy my kom haal
Hierdie Rio meisies is duur, kyk na die motor wat ek nou moes huur
Hierdie uitelanders ken mos 'n nooi
En vanaand verf ons Rio mooi rooi

Par le vu Francé, non, non Monsieur
Sprachen jy Deutsch dan, né né mein Herr
Italiano, non comprendo
Do you speak English, honey I do

Do you speak English, dit kan ek wel
Ek kan die taal praat, laat ek jou vertel
Vinniger kliek ons, voel hoe my hart bons
Do you speak English, honey I do

Later toe vra sy, nou wil sy weet
Where do you come from Seychelles or Greece
I come from Nylstroom, ek is van Naboom
Do you speak English, kan jy nou meer

Do you speak English, so't ons gegroet
Do you speak English, so't ons ontmoet
G'n 'Talianer, Suid-Afrikaner
En op ons troudag, sê sy, I do

Do you speak English, so't ons gegroet
Do you speak English, so't ons ontmoet
G'n 'Talianer, Suid-Afrikaner
En op ons troudag, ah-ha
Sê sy, I do
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Do You Speak English lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol at the top of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid