song lyrics / Carike Keuzenkamp / Dis Alles Sinloos Sonder Jou lyrics  | FRen Français

Dis Alles Sinloos Sonder Jou lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Dis Alles Sinloos Sonder Jou song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Dis Alles Sinloos Sonder Jou is a song in Afrikaans

Ek droom vannag van jou en my
Oor die liefde wat ons deel
Ek sien hoe ons die storms en
Die sonskyn saam hanteer

Opnuut besef ek daar en dan
Dat my lewe om jou draai
Jy’s die een wat sin gee aan my bestaan

Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee

Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee

Ek's so dankbaar vir ons liefde saam
Die tye wat ons deel
Al verskil ons soms ook hier en daar
Hou ons liefde ons nog heel

Niemand weet wat môre bring
Wat die toekoms vir ons hou
Maar weet net dié my lewe is hier by jou

Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee

Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee

Jy’s die lewe in my bloed
Jy’s die suiker in my soet
Jy’s die een wat rede bring
In ‘n wêreld so alleen

Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee

Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee

Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee

Dis alles sinloos sonder jou
My lewe's dol leeg sonder jou
Ek het jou nodig hier by my
Om sin aan my lewe te gee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dis Alles Sinloos Sonder Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid