song lyrics / Carike Keuzenkamp / Die Lappop lyrics  | FRen Français

Die Lappop lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Die Lappop song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Die Lappop is a song in Afrikaans

Iemand het 'n lappop op die ashoop weg gegooi
Sy was gedaan en stukkend, verbleek en nie meer mooi nie
Op die ashoop hoor sy stemme praat en die verwelkom haar
Maar, o, ellende toe sy kyk, wat sien die lappop daar?

Net 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
'n Grammefoonplaat en 'n kous sonder maat
Net 'n leë bottel bier, 'n verlepte angelier
'n Gelapte binneband en 'n ou koerant

Ag hoe droewig voel die lappop toe sy alleen daar lê
Want sy weet dat niemand ooit vir haar, vir lapop meer wil hê nie
'n Traan loop oor haar lappop wang, want dit begin te reën
En daar lê sy ou lapoppie, op die ashoop so alleen

Net 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
'n Grammefoonplaat en 'n kous sonder maat
Net 'n leë bottel bier, 'n verlepte angelier
'n Gelapte binneband en 'n ou koerant

Ag nee wat sê die lappop, ek soek 'n ander oord
Wat sal die wereld van my dink, want soort jy weet, soek soort
Ag almal wil vir lappop troos en soebat sy moet bly
Hulle sê dis die mooiste ashoop die, wat 'n mens nog ooit kan kry

Net 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
'n Grammefoonplaat en 'n kous sonder maat
Net 'n leë bottel bier, 'n verlepte angelier
'n Gelapte binneband en 'n ou koerant

Al die goeters op die ashoop hou gou vergadering
En besluit vir lappop te bekroon as die ashoop koningin
Van toe af bly die lappoppie so trots tevrede daar
En al haar onderdane bedien getrou vir haar

Ja die vrot pampoen en die stukkende skoen
Die grammefoonplaat en die kous sonder maat
Ja die leë bottel bier, die verlepte angelier
Die gelapte binneband en die ou koerant
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Lappop lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of magnifying glass
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid