song lyrics / Carike Keuzenkamp / Dankie lyrics  | FRen Français

Dankie lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Dankie song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Dankie is a song in Afrikaans

Dankie
Vir hierdie skone môre
Dankie
Dat ek my lof kan sing
Dankie
Dat ek ook al my sorge na U troon kan bring

Dankie
Vir al my goeie vriende
Dankie
Dat ek vir U kan leef
Dankie
Dat ek my grootste vyand deur U woord vergeef

Dankie
Vir elke kinder laggie
Dankie
Vir elke sonnestraal
Dankie
Dat ek my weg terugvind waar ek ookal dwaal

Dankie
U liefde ken geen perke
Dankie
Dit is my anker Heer
Dankie
Dat ek my dank kan uitsing en U hulde bring

Dankie
Vir al my goeie vriende
Dankie
Dat ek vir U kan leef
Dankie
Dat ek my grootste vyand deur U woord vergeef

Dankie
U liefde ken geen perke
Dankie
Dit is my anker Heer
Dankie
Dat ek my dank kan uitsing en U hulde bring

Dankie
Dat ek my dank kan uitsing en U hulde bring
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dankie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol to the right of the suitcase
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid