song lyrics / Carike Keuzenkamp / Daars Mense Wat Ons Help lyrics  | FRen Français

Daars Mense Wat Ons Help lyrics

Performer Carike Keuzenkamp

Daars Mense Wat Ons Help song lyrics by Carike Keuzenkamp official

Daars Mense Wat Ons Help is a song in Afrikaans

Daar's mense wat ons help
Mense wat jy kan vertrou
Mense wat verstaan
Vra maar net hulle help vir jou

En as jy ooit verdwaal
Of soek net 'n bietjie raad
Vra maar een van hulle
Daar's dalk een in jou straat

Polisieman sal altyd help, sy werk is om te dien
Hy praat met kinders in die straat en gee hul goeie raad
Brandweer man is net so gaaf, hulle help ook waar hulle kan
Hulle maak nie net die vure dood maar doen als wat ons vra

Die juffrou ken geheime jy kan haar maar vertrou
Sy's amper soos 'n mamma en sy luiter graag na jou
Maar praat nie met 'n vreemdeling as jy hom nie goed ken
Hardloop weg na mense toe na iemand wat jy ken

Daar's mense wat ons help
Mense wat jy kan vertrou
Praat gerus met hulle, hulle hoor vir jou

Verkeerskonstabels, dokters, 'n tandarts en 'n dominee
'n Prokureur, apteker hulle help vir jou
'n Winkellier, 'n haarkapper, pastoor en vlieënier
'n Skoolhoof, onderwyser hulle help vir jou

Daar's mense wat ons help
Mense wat jy kan vertrou
Praat gerus met hulle, hulle hoor vir jou

Hulle's lief vir kinders en hulle's lief vir jou
Hulle's lief vir kinders en hulle's lief vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JOHAN VAN RENSBURG

Comments for Daars Mense Wat Ons Help lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid