song lyrics / Carike Keuzenkamp / As My Hartjie Seer Is - Dankies lyrics  | FRen Français

As My Hartjie Seer Is - Dankies lyrics

Performers Carike KeuzenkampFontainbleau Juniorkoor

As My Hartjie Seer Is - Dankies song lyrics by Carike Keuzenkamp official

As My Hartjie Seer Is - Dankies is a song in Afrikaans

As my hartjie seer is dan vertroos U my
En as ek soms alleen is, is U altyd by
As ek iets verkeerds doen, dan vergeef U my
Ek wil my hele lewe, Here by U bly

Mamma wat vol liefde is, wat my versorg en leer
Pappa wat my altyd help, vir hulle dankie Heer
Dankie Heer, dankie Heer

Dankie vir ons kos O Heer, om elke dag te eet
Vleis en groente, brood en melk, ons kan U nooit vergeet
Dankie Heer, dankie Heer

Dankie vir ons skool o Heer, vir juffrou wat ons leer
Somme maak en woorde spel, gaan ek my bes probeer
Dankie Heer, dankie Heer

Dankie vir die bybel Heer, wat mamma vir my lees
Daaruit kan ek altyd hoor hoe om U kind te wees
Dankie Heer, dankie Heer

Dankie Heer dat ek kan speel, dat ek kan lag en sing
Ook vir al my maatjies Heer, vir elke elke ding
Dankie Heer, dankie Heer
Amen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As My Hartjie Seer Is - Dankies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the top of the bulb
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid