song lyrics / Almero / Truipatrone lyrics  | FRen Français

Truipatrone lyrics

Performers AlmeroBouwer Bosch

Truipatrone song lyrics by Almero official

Truipatrone is a song in Afrikaans

Is jou truipatrone op my gesig
Van die nagrus
En my kop op jou rug
Trek jou knieë op, maak jou klein genoeg
As die nag draai kan ons huistoe vlug

Sal jy my sê as jy weet
Of enige-iets vir ewig kan wees
Sal jy my sê as jy wil uitvind
Of staan ek voor jou
En jy onthou my nie
Verdwaal in my
Kussingsloop oseaan

Vind jou lyf
'n Skuiling in my vertrek
En die monsters
Wat tussen ons dans
Hou jou oë toe dis die dag wat kom
Was dit altyd so anders om

Sal jy my sê as jy weet
Of enige-iets vir ewig kan wees
Sal jy my sê as jy wil uitvind
Of staan ek voor jou
En jy onthou my nie
Verdwaal in my
Kussingsloop oseaan

Anderkant die donker
Ek dink ons was al hier
Anderkant jou donker
Ek weet ons was al hier

Anderkant ons donker
My altyd lewe hier
Anderkant my donker
'n Tuiste skep ek hier
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Truipatrone lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the trash
2| symbol at the top of the house
3| symbol at the top of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid