song lyrics / Almero / Flikkerligritmes lyrics  | FRen Français

Flikkerligritmes lyrics

Performer Almero

Flikkerligritmes song lyrics by Almero official

Flikkerligritmes is a song in Afrikaans

Hard, hard val ek vir jou
Dat jy my verlos van uit die stilte en niks
Tande borsel langs myne
En jy maak koffie om te drink in die tuin

Ek het jou vermis in die flikkerligritmes
Sterre stelsels breek op, net jy sal dit kan stop
En ek het jou gevind flikkerligritmes
Son en maan hou hande vas as jy net kan lag

Somer rook in ons kamer en
Jare val uit die dagdronk gemors
Water verf in jou hande
En droogte klink soos die landskap in my

Berge skeur uit hul nate
En wolke donderweer sag op ons neer

En ek het jou vermis in die flikkerligritmes
Sterre stelsels breek op, net jy sal dit kan stop
En ek het jou gevind geel flikkerligritmes
Son en maan hou hande vas as jy net kan lag

Ek het jou gevind
Ek het jou gevind (Ek het jou gevind)
Ek het jou gevind (Ek het jou gevind)
Ek het jou gevind

Ek het jou gevind
Ek het jou gevind
Ek het jou gevind
Ek het jou gevind
Ek het jou gevind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Flikkerligritmes lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the suitcase
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol to the right of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid