song lyrics / Almero / Soos Ek Sou lyrics  | FRen Français

Soos Ek Sou lyrics

Performer Almero

Soos Ek Sou song lyrics by Almero official

Soos Ek Sou is a song in Afrikaans

Dis somer in jou
Dis winter in my
Alles wat ek het
Het by jou gaan bly

Jy lewe teen my mure
Ek wou jou woorde neer gaan skryf
Maar ek kan nooit sien wat jy sien
Of hoor wat jy hoor

Jy bly stil
Nog ‘n keer alweer, alweer
En ek bly praat
Deel van die geraas

Vergewe, vergewe my
Vergewe, vergewe my
Gul ‘n harde tyd vir jou
Of jy vir my

Is jy in my verlede?
Vind jy vrede in my lig?
En ek kan nog nie sien wat jy sien
Of verstaan wat jy voel

Jy bly stil
Nog ‘n keer alweer, alweer
En ek bly praat
Net deel van die geraas

Vergewe, vergewe my
Vergewe, vergewe my
Gul ‘n harde tyd vir jou
Of jy vir my

Ek kom weer vir jou, ek het gesê ek sou
Ek het iets gevind om voor terug te keer in jou
En ek kom weer vir jou, ek het gesê ek sou
Ek het iets gevind om voor terug te keer in jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Soos Ek Sou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the star
2| symbol at the top of the clock
3| symbol to the right of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid