paroles de chanson / Almero parole / Soos Ek Sou lyrics  | ENin English

Paroles de Soos Ek Sou

Interprète Almero

Paroles de la chanson Soos Ek Sou par Almero lyrics officiel

Soos Ek Sou est une chanson en Afrikaans

Dis somer in jou
Dis winter in my
Alles wat ek het
Het by jou gaan bly

Jy lewe teen my mure
Ek wou jou woorde neer gaan skryf
Maar ek kan nooit sien wat jy sien
Of hoor wat jy hoor

Jy bly stil
Nog ‘n keer alweer, alweer
En ek bly praat
Deel van die geraas

Vergewe, vergewe my
Vergewe, vergewe my
Gul ‘n harde tyd vir jou
Of jy vir my

Is jy in my verlede?
Vind jy vrede in my lig?
En ek kan nog nie sien wat jy sien
Of verstaan wat jy voel

Jy bly stil
Nog ‘n keer alweer, alweer
En ek bly praat
Net deel van die geraas

Vergewe, vergewe my
Vergewe, vergewe my
Gul ‘n harde tyd vir jou
Of jy vir my

Ek kom weer vir jou, ek het gesê ek sou
Ek het iets gevind om voor terug te keer in jou
En ek kom weer vir jou, ek het gesê ek sou
Ek het iets gevind om voor terug te keer in jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Soos Ek Sou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la cible
2| symbole en haut du coeur
3| symbole en bas de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid