paroles de chanson / Almero parole / Ag Mei lyrics  | ENin English

Paroles de Ag Mei

Interprète Almero

Paroles de la chanson Ag Mei par Almero lyrics officiel

Ag Mei est une chanson en Afrikaans

Jy sal nie weet
Of jy almagtig is
Of wat jy doen
Is uitgewis

Ag my lief
Jy ruik na rook en spyt
En al wat ek het
Is lief

Lê by my
Lewe by my
Lê by my
Lewe by my

Het jy gevind
Waarna jy soek en bid?
Het jy gesien
Hoe ek myself verslind?

Ag my lief
Jy ruik nogsteeds na spyt
En al wat ek het
Is lief

Lê by my
Lewe vir my
Lê by my
Lewe vir my

Kerse val om
Lugkasteel bom
Waar kom skeiling vandaan?

Wolke val neer
Weerlig donderweer
Elke fokkin keer alleen

Kerse val om
Lugkasteel bom
Waar kom skeiling vandaan?

Wolke val neer
Weerlig donderweer
Elke fokkin keer alleen

Lê by my
Lewe by my
Lê by my
Lewe by my

Ag my lief
Jy ruik nogsteeds na spyt
En al wat ek nog altyd het
Is lief
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ag Mei

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole à gauche de la croix
3| symbole à gauche de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid