paroles de chanson / Almero parole / Twee Verdiepings lyrics  | ENin English

Paroles de Twee Verdiepings

Interprète Almero

Paroles de la chanson Twee Verdiepings par Almero lyrics officiel

Twee Verdiepings est une chanson en Afrikaans

Twee verdiepings hoog, ek sink weg
Als wat jy kon kry in my plek
Het jy seer gekry, wys my?
Ek bly agterbly

Kan ek bloei vir jou?
Hou jou
Woorde vir jouself ek glo nie in jou

Vergeet jy?
Ek onthou
Wat kan anyway vir ewig so bly?

Bly by my verby, jy raak weg
Los als wat jy wil by my plek
Het jy stil gebly, sê my?
Ek sal agterbly

Kan ek bloei vir jou?
Hou jou
Woorde vir jouself ek glo nie in jou

Vergeet jy?
Ek onthou
Wat kan anyway vir ewig so bly?

Kan ek bloei vir jou?
Hou jou
Woorde vir jouself ek glo nie in jou

Vergeet jy?
Ek onthou
Wat kan anyway vir ewig so bly?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Twee Verdiepings

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole à gauche de la poubelle
3| symbole en bas du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid