paroles de chanson / Almero parole / Selfmoord lyrics  | ENin English

Paroles de Selfmoord

Interprète Almero

Paroles de la chanson Selfmoord par Almero lyrics officiel

Selfmoord est une chanson en Afrikaans

Jou bene rus op die dash in die son, knieë krom
Kop by die venster uit

Ek maak seker om die deur te sluit
Hierdie oomblik is ook ‘n geweer
Jy klim uit en jy ry
Verdwyn in teer

Verhang myself aan jou
Verhang myself aan jou
Selfmoord, ek is dood daar is net ons
Selfmoord, ek is dood daar is net ons

Straatvrou loop met ‘n kerkgesang in haar mond
Jy bly stil langs my
Wie gryp so aan my trui se mou, is dit jy?
Is dit Jesus, wat soek Hy nou?

Verhang myself aan jou
Verhang myself aan jou
Selfmoord, ek is dood daar is net ons
Selfmoord, ek is dood daar is net ons

Selfmoord, ek is dood daar is net ons
Selfmoord, ek is dood daar is net ons
Verhang myself aan jou
Verhang myself aan jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Selfmoord

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du nuage
2| symbole en bas de l'horloge
3| symbole à droite de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid