song lyrics / Almero / Noem My lyrics  | FRen Français

Noem My lyrics

Performer Almero

Noem My song lyrics by Almero official

Noem My is a song in Afrikaans

Noem my verstaan
Noem my vergewe
Noem my hederkoms, noem my reën en om en om

Noem my vergeet
Ek bly nogsteeds
Noem my ek is, noem my wat jy wil

Ek kom weer vir jou
Oor my voete val
Ja ek weet
Ek het my huis in jou spore gebou

Noem my jou naam
Roep my nog een keer
Oor die krans in jou moed oor my nog

En noem my die sprong
Noem my die aftog
Ek kom lê soos ‘n kind aan jou sy

Ek kom weer vir jou
Oor my voete val
Ja ek weet
Ek het my huis in jou spore gebou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Noem My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol at the top of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid