song lyrics / Almero / Donnerse Lag lyrics  | FRen Français

Donnerse Lag lyrics

Performer Almero

Donnerse Lag song lyrics by Almero official

Donnerse Lag is a song in Afrikaans

En jy het my gebliksem
Met jou donnerse lag
En ek wil jou vergeet
Maar ek bly wag

En jou god is jouself
Maar jou kroon is vals
So ek gaan ophou skryf
Oor jou siel en lyf

Maar dit daar gelaat alles het groen geword
Geen gou die sprong is jy die afgrond
O jy's die doodloop straat van my
Kinderjare waar ek my knieë oop val

Die Here is al moeg geluister
Jy word donker soos my bloed
Ek het nagte deur vir jou gebid
Maar jy bly, jy bly, jy bly groet

Ek brand die kerkbank af
Stuur 'n rooksein uit
Dalk sal God dit sien
Terwyl my asem snak

Hy weergalm in my
Ek is heilige grond
Het jy gedink ek sweef?
Nee dis jy wat sink

Maar dit daar gelaat alles het groen geword
Gee gou die sprong is jy die afgrond
O jy's die doodloop straat van my
Kinderjare waar ek my knieë oop val

Die Here is al moeg geluister
Jy word donker soos my bloed
Ek het nagte deur vir jou gebid
Maar jy bly, jy bly, jy bly groet

En jy het my gebliksem
Met jou donnerse lag
En ek wil jou vergeet
Maar ek bly wag

En jou god is jouself
Maar jou kroon is vals
So ek gaan ophou skryf
Oor jou siel en lyf
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Donnerse Lag lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid