song lyrics / Almero / Die 23ste lyrics  | FRen Français

Die 23ste lyrics

Performer Almero

Die 23ste song lyrics by Almero official

Die 23ste is a song in Afrikaans

Ek dink die wêreld eindig
Ek wou by jou wees hiervoor
Ek gaan al my laaste geld bymekaar maak en ‘n lift vang ek is bang om jou te mis

Ek wou nog ‘n laaste keer
Al die sproete op jou rug tel
Nog ‘n keer in die see swem sonder my bril
Hou my hand vas ek is blind as jy laat gaan

Ek dink die wêreld eindig
Ek wou by jou wees hiervoor
Ek gaan al my laaste geld bymekaar maak en ‘n lift vang ek is bang om jou te mis

As die wêreld dan eindig
Wees my Noag en die Ark
Ek sal jou kom haal op my opblaas matras as jy belowe om my rustig te hou

Ek dink die wêreld eindig
Ek sal by jou wees hiervoor
Ek gaan al my laaste geld bymekaar maak en ‘n lift vang ek is bang om jou te mis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die 23ste lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol at the top of the cross
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid