song lyrics / Almero / Sonde lyrics  | FRen Français

Sonde lyrics

Performer Almero

Sonde song lyrics by Almero official

Sonde is a song in Afrikaans

Voel jy veilig?
Voel jy veilig?

Niks wat ek sê
Maak heel
Niks wat ek doen
Word heel

En ek word jou sondes
En ek word jou veraad
Jy en jou god
Het hy gevoel

Wonder jy ook
Hoeveel keer mag ons
Hierdie paadjie heen en weer op en af geloop?

Ek is tog net so mens soos jy
Hier waar ons nou is was almal al gewees
Ek gaan nêrens heen dan moet jy stil staan
Ek gaan nêrens heen en ook nie agter jou aan

Sit in my kop vas
Bly in my bors
Hou jou vrese in die donker van jou mond

Wil jy wys jy is veilig?
Sê nou ek verstaan

Niks wat ek voel
Is waar
Als wat ek sê
Vir wat?

Want ek bly jou sonde
En ek bly jou veraad
Jy en jou god

Wonder jy ook
Hoeveel keer mag ons
Hierdie paadjie heen en weer op en af geloop?

Ek is tog net so mens soos jy
Hier waar ons nou is was almal al gewees
Ek gaan nêrens heen dan moet jy stil staan
Ek gaan nêrens heen en ook nie agter jou aan

Sit in my kop vas
Bly in my bors
Hou jou vrese
In die donker van jou mond

So lê tussen my bene ek hou jou vas
Iewers in die nag kan ons mekaar laat lag
Wanneer jy jou hart hoeveel keer mag ons
Hierdie paadjie heen en weer op en af gaan loop
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sonde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the star
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid