song lyrics / Almero / Vriende lyrics  | FRen Français

Vriende lyrics

Performer Almero

Vriende song lyrics by Almero official

Vriende is a song in Afrikaans

Jy sê jy het seer gekry ek weet
Ek was ook daar
Ek het my eie wonde om te wys daarvoor

Kom sê dis die lewe
Wys weer waar is dit seer
Die rede vir jou afwesigheid

Ek voel onveilig by jou huis wat
My nie kan onthou nie
Onthou jy, onthou jy vir my?

Vra ek jou van al jou probleme, vriende moenie jou hart breek nie
Vra ek jou van al jou probleme, vriende moenie jou hart breek nie

Sal ek weer 'n kans kan kry?
My beurt, ek was ook daar
Ek het my eie wonde wat jy vergeet

Kom gee my 'n rede
Sê weer wat jou makeer
Verskoning vir jou afwesigheid

Ek voel onveilig by jou huis wat
My nie kan onthou nie
Onthou my, onthou wat jy wil

Vra ek jou van al jou probleme, vriende moenie jou hart breek nie
Vra ek jou van al jou probleme, vriende moenie jou hart breek nie

Dis net 'n grap jy weet wat ek bedoel
Ek kan sien of jy sien wat jy kan doen
Dis net 'n grap jy weet wat ek bedoel
Ek kan nie sien of jy sien wat jy kan doen

Nooit gedink ek sal my uit jou lewe skryf
Dryf jy weg of is dit ek wat sonder anker dra?
Dink ek sal my eie rigting kry

Vra ek jou van al jou probleme, vriende moenie jou hart breek nie
Vra ek jou van al jou probleme, vriende moenie jou hart breek nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vriende lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid