song lyrics / Almero / Nul Is Nie Niks Nie lyrics  | FRen Français

Nul Is Nie Niks Nie lyrics

Performers AlmeroBouwer Bosch

Nul Is Nie Niks Nie song lyrics by Almero official

Nul Is Nie Niks Nie is a song in Afrikaans

Nul is nie niks nie
'n Einde begin
Ek jok nie aspris nie
Die middel van die storie
Kruip weg in jou vrees
Die dood wil oorheers
Doodstil sal ons wag vir
Die einde van jou storie

Ons leef nie vir nou nie
Ons leef nie vir jou nie
Ons leef nie vir nou nie
Ons leef nie vir jou nie

My laaste asem deel ek graag met jou
Dis nie nodig om oor my te rou
My dankoffer sal veraltyd hou
Onskatbaar toegevou
My laaste asem deel ek graag met jou
Dis nie nodig om oor my te rou
My dankoffer sal veraltyd hou
Onskatbaar toegevou

Deel jou seer met Jesaja
Skree met 'n fluister
Stilsit en luister
'n Gesprek met myself

Ons, ons stap uit ons dooie
Bestaan vir 'n rede
Aangenaam verras
As ons volluit lewe

Nul is nie niks nie
'n Einde begin
Ek jok nie aspris nie
Die middel van die storie

My laaste asem deel ek graag met jou
Dis nie nodig om oor my te rou
My dankoffer sal veraltyd hou
Onskatbaar toegevou
My laaste asem deel ek graag met jou
Dis nie nodig om oor my te rou
My dankoffer sal veraltyd hou
Onskatbaar toegevou

Tot die dood toe en nie vêrder nie
Tot die dood toe en nie vêrder nie
Tot die dood toe en nie vêrder nie
Tot die dood toe en nie vêrder nie (Waar is jy?)
Tot die dood toe en nie vêrder nie (Waar is jy?)
Tot die dood toe en nie vêrder nie (Waar is jy?)
Tot die dood toe en nie vêrder nie (Waar is jy?)
Tot die dood toe en nie vêrder nie (Waar is jy?)
Tot die dood toe en nie vêrder nie (Waar is jy?)
Tot die dood toe en nie vêrder nie (Waar is jy?)
Tot die dood toe en nie vêrder nie (Waar is jy?)
Tot die dood toe en nie vêrder nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nul Is Nie Niks Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the calculator
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid