paroles de chanson / Snotkop parole / Selfie lyrics  | ENin English

Paroles de Selfie

Interprète Snotkop

Paroles de la chanson Selfie par Snotkop lyrics officiel

Selfie est une chanson en Afrikaans

Hier’s wat ek doen ek neem ‘n selfie
Ek neem ‘n selfie want ek kan
En ek sit dit op Facebook
Hashtag ek’s die man

Selfie van my lyf
Selfie op my huis
Selfie op die bank hier in my ma se huis

Selfie van my pecs
Stuur dit vir my eks
Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê

Baby ek flex dit en het dit maak ek jou lus om te proe
Ek post my fotos al my kiekies dat jy daarna kan loer
Jy sien ek werk dit ek snip dit hier voor die spieël op die vloer
Smeer my met olie en met een oog wat vir jou koekeloer

Want ek’s so lief lief lief lief daarvoor om selfies te neem
Ek neem sommer een twee drie vier vyf ses baby daar’s geen probleem
O op die bed en in die bad ag wat ek neem sommer twee
Ek kyk ek flex ek smile ek neem

Hier’s wat ek doen ek neem ‘n selfie
Ek neem ‘n selfie want ek kan
En ek sit dit op Facebook
Hashtag ek’s die man

Selfie van my lyf
Selfie op my huis
Selfie op die bank hier in my ma se huis

Selfie van my pecs
Stuur dit vir my eks
Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê

Baby ek werk dit ek tag dit ek maak jou lus om te trou
Ek neem van voor af en van bo af wat jy sien ek sê joh
Jy sien ek looi dit ek gooi dit hier voor die spieël in die gym
Ek sit my flash af en ek wag dat al die comments begin

Want ek’s so lief lief lief lief daarvoor om selfies te neem
Ek neem sommer vyf ses sewe agt so sê my wat’s die probleem?
O in my kar en in die tuin jy kyk in sonskyn of reën
Ek kyk ek flex ek smile ek neem

Hier’s wat ek doen ek neem ‘n selfie
Ek neem ‘n selfie want ek kan
En ek sit dit op Facebook
Hashtag ek’s die man

Selfie van my lyf
Selfie op my huis
Selfie op die bank hier in my ma se huis

Selfie van my pecs
Stuur dit vir my eks
Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê

Dis incredible ek weet jy wil
Click like want ek tag jou op my selfie
Dis incredible ek weet jy wil
Click like want ek tag jou op my selfie

Hier’s wat ek doen ek neem ‘n selfie
Ek neem ‘n selfie want ek kan
En ek sit dit op Facebook
Hashtag ek’s die man

Selfie van my lyf
Selfie op my huis
Selfie op die bank hier in my ma se huis

Selfie van my pecs
Stuur dit vir my eks
Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê
Ek neem ‘n selfie
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Selfie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'oeil
2| symbole à droite de la calculatrice
3| symbole en bas du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid