paroles de chanson / Snotkop parole / Dropit Soos 'n Disprin lyrics  | ENin English

Paroles de Dropit Soos 'n Disprin

Interprète Snotkop

Paroles de la chanson Dropit Soos 'n Disprin par Snotkop lyrics officiel

Dropit Soos 'n Disprin est une chanson en Afrikaans

Wat ruk so?
Is dit tant Bessie by die koolstoof of oom Botha by die graanstoor?
Wat ruk so?
Is dit tant Tok in die hoender hok?
Wat ruk so?
Is sit ou Sakkie in sy bakkie of is dit San in die plaasdam?
Wat ruk so?
Is dit oom Jan wat wil slange vang?
Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof
So, staan maar terug, pasop
Ek like dit net as hy drop (drop)
(Dropit soos 'n disprin)
(Dropit soos 'n disprin)
Al die girls van jou wil bad,
Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Al die girls van jou wil kam
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Wat ruk so?
Is dit Dollie op 'n trollie, of Negang op die kerkbank?
Wat ruk so?
Is dit Gys in die agter huis?
Wat ruk so?
Is dit de Waal in die beeskraal, of Doep op die voorstoep?
Wat ruk so?
Is dit ou Daan in sy karavaan?
Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof
So, staan maar terug, pasop
Ek like dit net as hy drop (drop)
(Dropit soos 'n disprin)
(Dropit soos 'n disprin)
Al die girls van jou wil bad,
Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Al die girls van jou wil kam,
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin (Wat ruk so?)
(Wat ruk so?)
(Wat ruk so?)
(Wat ruk so?)
(Dropit soos 'n disprin)
Al die girls van jou wil bad
Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Al die girls van jou wil kam,
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit
En moenie-moenie kom hanna-hanna nie
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Jy dropit soos 'n disprin
Wat ruk so?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dropit Soos 'n Disprin

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du cadenas
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole à gauche du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid