paroles de chanson / Snotkop parole / Bakgat Boogie lyrics  | ENin English

Paroles de Bakgat Boogie

Interprète Snotkop

Paroles de la chanson Bakgat Boogie par Snotkop lyrics officiel

Bakgat Boogie est une chanson en Afrikaans

Bakgat boogie kan ek jou nie soen nie dis ons song wat daar speel
Bakgat boogie het dit nie so bedoel nie
Ek wil als met jou deel (Bakgat boogie boogie woogie bakgat boogie boogie woogie)

Ek maak hierdie jaar by die varsity klaar maar het nog nie 'n werk gekry
Gaan miskien maar die London ding doen of moet ek hier by jou bly?
Dis jou gap jaar jy wil gaan vaar op 'n skip oor die bloue see
Of dalk moet ons almal op Contiki gaan maar jou pa sê toe mos nee

Bakgat boogie kan ek jou nie soen nie dis ons song wat daar speel
Bakgat boogie het dit nie so bedoel nie ek wil als met jou deel

Met jou deel (Bakgat boogie boogie woogie)

Ses lang maande is nou al verby ek het toe hier gebly
Jy het toe mos op 'n skip gespring 'n waitress met 'n goeie pay
By Brooklyn Mall by ons favourite jol het 'n jukebox in die hoek gestaan
Die song laat my weer aan jou dink en ek wonder hoe dit met jou gaan?

Bakgat boogie kan ek jou nie soen nie dis ons song wat daar speel
Bakgat boogie het dit nie so bedoel nie ek wil als met jou deel
Bakgat boogie kan ek jou nie soen nie dis ons song wat daar speel
Bakgat boogie het dit nie so bedoel nie ek wil als met jou deel
Met jou deel (Bakgat boogie boogie woogie)

Bakgat boogie kan ek jou nie soen nie dis ons song wat daar speel
Bakgat boogie het dit nie so bedoel nie ek wil als met jou deel
Bakgat boogie kan ek jou nie soen nie dis ons song wat daar speel
Bakgat boogie het dit nie so bedoel nie ek wil als met jou deel
Met jou deel (Bakgat boogie boogie woogie)
Met jou deel (Bakgat boogie)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Bakgat Boogie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la maison
2| symbole à gauche du smiley
3| symbole à gauche de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid