paroles de chanson / Snotkop parole / Is Jy Lief Vir My? lyrics  | ENin English

Paroles de Is Jy Lief Vir My?

Interprète Snotkop

Paroles de la chanson Is Jy Lief Vir My? par Snotkop lyrics officiel

Is Jy Lief Vir My? est une chanson en Afrikaans

Daar's niks wat ek nie ooit sal waag niks as jy my vra wat ek vir jou sal doen
Daar's niks wat ek nie ooit sal gee niks as jy my vra wat ek met jou sal deel

Ja ek sal tien skote keer met my lewe
Kaalvoete staan in die weerlig
Vuurwarm rooi vlamme deurklim vir jou

Is jy ook lief vir my, voel jy iets vir my as ek seer moes kry
Sal jy ook liefde bloei
As die liefde jou sny

Is jy ook lief vir my, voel jy iets vir my as dit als verdwyn
Sal jy ook liefde bloei
As die liefde jou sny
Is jy lief vir my

Daar's niks wat ek nie ooit sal dra, niks as jy my vra as die wêreld swaar moes dra (Die wêreld swaar moes dra)
Daar's niks te groot wat voor my staan, niks as jy my vra wat ek vir jou sal waag (Ja, wat ek vir jou sal waag)

Ja ek sal 'n aarbewing stop met my lewe
Sien jy gaan seer kry ek keer dit
Spring voor 'n trein sonder rede vir jou

Is jy ook lief vir my, voel jy iets vir my as ek seer moes kry
Sal jy ook liefde bloei
As die liefde jou sny

Is jy ook lief vir my, voel jy iets vir my as dit als verdwyn
Sal jy ook liefde bloei
As die liefde jou sny
Is jy lief vir my

Daar's baie in my hart maar om jou te bewys dat ek lief is vir jou
Daar's baie in my siel om jou te oortuig dat ek lief is vir jou

Is jy ook lief vir my, voel jy iets vir my as ek seer moes kry (As ek seer moes kry)
Sal jy ook liefde bloei
As die liefde jou sny (As die liefde jou sny)

Is jy ook lief vir my, voel jy iets vir my as dit als verdwyn (As dit als verdwyn)
Sal jy ook liefde bloei
As die liefde jou sny (As die liefde jou sny)
Is jy lief vir my

Is jy lief vir my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: DON KELLY, FRANCOIS HENNING, MARC BRENDON

Commentaires sur les paroles de Is Jy Lief Vir My?

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la valise
2| symbole à gauche du coeur
3| symbole en bas du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid