paroles de chanson / Snotkop parole / Ek Wens lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wens

Interprète Snotkop

Paroles de la chanson Ek Wens par Snotkop lyrics officiel

Ek Wens est une chanson en Afrikaans

Ek sal onthou, die tyd saam met jou
Ek wens jy was hier om my vas te hou
As jy my sê, wat ek wil hê
Dan sal ek jou vra om in my arms te lê

Jy weet dit was die eerste keer
En ek het ook gewens dat dit tog nooit gebeur nie
Niemand kan 'n vinger wys en my blammeer nie
Want ek het jou gevra om nie nou in te gee nie

Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
Vandag het ek gevoel die wêreld sluk my in
Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan

Ek wens ek was daar om by jou te staan
Dan sou ek my lewe vir jou gee
Maar ek was te laat, nou die aand
Kan jy my sê wat gaan aan?

Ek weet jy, steeds by my elke liewe aand
Jy weet jy, jy heal my as jy aan my raak

Ek kon ook voel wat jy bedoel
Dat ek jou soen vir die laaste keer
Was ek tog daar om by jou te staan
Sou ek my lewe vir jou gee (Ek wens jy was hier)

Ek weet jy, steeds by my elke liewe aand
Jy weet jy, jy heal my as jy aan my raak

Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
Vandag het ek gevoel die wêreld sluk my in
Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan (Ek's hier by jou)

Ek weet jy, steeds by my elke liewe aand
Jy weet jy, jy heal my as jy aan my raak

Ek weet jy, steeds by my elke liewe aand
Jy weet jy, jy heal my as jy aan my raak

Ek wens ek het geweet hoe om jou terug te bring
Vandag het ek gevoel die wêreld sluk my in
Ek wens ek het geweet hoe om dit reg te maak
Ek onthou nog jou gesig asof jy voor my staan
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: FRANCOIS HENNING, MARK KAHN

Commentaires sur les paroles de Ek Wens

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du nuage
2| symbole en bas du téléviseur
3| symbole en bas de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid