paroles de chanson / Snotkop parole / Vrydagaand lyrics  | ENin English

Paroles de Vrydagaand

Interprète Snotkop

Paroles de la chanson Vrydagaand par Snotkop lyrics officiel

Vrydagaand est une chanson en Afrikaans

Ek het eers gedink dat jy bietjie koekerig is
Maar ek was verkeerd ek het nie geweet toe sien ek dis hoe dit is
Voor ek my kon kry staan jy in my huis by my bed met jou rooi lingerie
Ek dog toe hey (Hey)
Dis my lucky day daar’s ‘n cherrie in my bed wat my verlei

Dis vyf dae later en ek dog dat jy my vermy
Maar ek was verkeerd ja ek het geweet nee dis nog nie verby
Kom Vrydag aand sy’s in my huis by my bed met haar rooi lingerie
Ek sê maar hey (Hey)
Sien sulke day daar’s ‘n cherrie in my bed wat smile vir my

Maar ‘n snaakse ding het gebeur nou die dag was die derde keer
Toe ek jou en jou chommies sien op die bank by die park sê ek hey Karlien
What’s up kom maak ‘n draai by my maar sy kyk en sy sê wie de fok is jy?
Kom Vrydag aand klop klop hey hey daar’s ‘n cherrie in my bed wat smile vir my

Ek het eers gedink dat jy bietjie skaam was vir my
En ek was opreg ja jy steek my weg maar jy moet vat wat jy kry (Jy kry)
Al weet jou vriende van niks weet ek presies hoe dit is dis hey (Hey)
Dis my lucky day daar’s ‘n cherrie in my bed en sy soek vir my

Nog ‘n snaakse ding het gebeur nou die dag was die vierde keer
Toe ek jou en jou chommies sien op die bank by die park toe sê ek hey Karlien
What’s up kom maak ‘n draai by my maar jy kyk en jy sê wie de fok is jy?
Kom Vrydag aand klop klop hey hey daar’s ‘n cherrie in my bed en dis als okay

Maar ‘n snaakse ding het gebeur toe jy my weer ignoreer
Toe ek jou en jou chommies sien op die bank by die park sê ek hey Karlien
What’s up wanneer kom jy kuier by my maar sy kyk en sy sê wie de fok is jy?
Kom Vrydag aand klop klop hey hey daar’s ‘n cherrie in my bed en sy roep vir my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: FRANCOIS HENNING, MARK KAHN

Commentaires sur les paroles de Vrydagaand

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'oeil
2| symbole à gauche du téléviseur
3| symbole en bas du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid