paroles de chanson / Robbie Wessels parole / Staan Terug vir die Manne In Wit lyrics  | ENin English

Paroles de Staan Terug vir die Manne In Wit

Interprète Robbie Wessels

Paroles de la chanson Staan Terug vir die Manne In Wit par Robbie Wessels lyrics officiel

Staan Terug vir die Manne In Wit est une chanson en Afrikaans

Die kiewiet ma watch haar twee kleintjies
En ek wonder waar is die pa?
Ek sien ‘n hondsdolheid meerkat wat loop oor die teerpad
Min met die karre gepla

En ‘n ou pitchroller staan daar eenkant alleen
Dit was redelik droog die seisoen
Al is ons velde so hard soos steen
Vir ons is die gras altyd groen

In julle monde sal botter kan smelt
Hy julle koop al ons spelers met geld
In die koerant kan jy lees
Hul sal altyd daar wees
Al jaag jy vir Os van die veld

Staan terug vir die manne in wit
Al is jy ‘n vleuel ‘n flank of ‘n stut
Staan terug vir die manne in wit
Ken jy jou plek weet jy waar jy moet sit?

As ‘n Cheetah moet eet
Los hy jou oor aan jou leed

Dink terug aan ‘76
My visserman vriend se pa
Ek hoor .22 geweer iewers ploeg ‘n John Deere
En ek sien hoe sy spanmaats hom dra

Daar’s iets in die lug
Ek ruik dit in Bloem
En dit laat my weer dink aan daai jaar

Al was ek nie daar nie
Nog nie eers gebaar nie
Weet ek die stories is waar

Julle sal moet koes en moet keer
Julle kyk verniet op ons neer
Ja jy wat so frons
Daar is 15 van ons
En ons klim al vir jare die leer

Staan terug vir die manne in wit
Al is jy ‘n vleuel ‘n flank of ‘n stut
Staan terug vir die manne in wit
Ken jy jou plek weet jy waar jy moet sit?

As ‘n Cheetah moet eet
Los hy jou oor aan jou leed

Staan terug vir die manne in wit
Al is jy ‘n vleuel ‘n flank of ‘n stut
Staan terug vir die manne in wit
Ken jy jou plek weet jy waar jy moet sit?

As ‘n Cheetah moet eet
Los hy jou oor aan jou leed
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Staan Terug vir die Manne In Wit

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'appareil photo
2| symbole à droite du nuage
3| symbole à droite de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid