paroles de chanson / Piet Smit parole / Tel Jou Seëninge (As Die Lewensstorme Woedend Om Jou Slaan) lyrics  | ENin English

Paroles de Tel Jou Seëninge (As Die Lewensstorme Woedend Om Jou Slaan)

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Tel Jou Seëninge (As Die Lewensstorme Woedend Om Jou Slaan) par Piet Smit lyrics officiel

Tel Jou Seëninge (As Die Lewensstorme Woedend Om Jou Slaan) est une chanson en Afrikaans

As die lewenstorme woedend om jou slaan
En jy gans ontmoedig vrees om te vergaan
Tel jou seëninge, tel hul een vir een
En jy sal verbaas wees oor wat God verleen

Tel jou seëninge, tel hul een vir een
Seëninge jou deur God geskenk
Tel hul almal kyk wat God verleen
En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk

As jy ooit gebuk gaan onder sorg en pyn
As die kruis te swaar word en jou krag te klein
Tel jou seëninge, dan vlug twyfel heen
En jy sien God's goedheid laat jou nooit alleen

Tel jou seëninge, tel hul een vir een
Seëninge jou deur God geskenk
Tel hul almal kyk wat God verleen
En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk

As jy let op ander met hul goud en eer
Dink dan God beloof jou nog oneindig meer
Tel jou seëninge weet dat prag en praal
Nooit die minste van die hemel kan behaal

Tel jou seëninge, tel hul een vir een
Seëninge jou deur God geskenk
Tel hul almal kyk wat God verleen
En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk

Laat dan al die stryd, die kruis, die bange nood
Jou tog nie ontmoedig, God's trou, dis so groot
Tel jou seëninge, eng'le staan jou by
Bied jou hulp en leiding na die ander sy

Tel jou seëninge, tel hul een vir een
Seëninge jou deur God geskenk
Tel hul almal, kyk wat God verleen
En jy sal verbaas wees oor wat God jou skenk
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tel Jou Seëninge (As Die Lewensstorme Woedend Om Jou Slaan)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole en haut du cadenas
3| symbole en bas de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid