paroles de chanson / Piet Smit parole / Stofpad langs lyrics  | ENin English

Paroles de Stofpad langs

Interprètes Piet SmitCountry Trail Band

Paroles de la chanson Stofpad langs par Piet Smit lyrics officiel

Stofpad langs est une chanson en Afrikaans

Om te kyk waar loop die spore wat in die voortyd uitgetrap is
Om te voel waar tyd se beelde met ouer bytels uitgekap is
Vir die warm God van vrede, in lank lank terug se vuur
Vir die stilte van die vlakte se stilste sterlig uur

Daarom neig my siel na gister
Na môre sonder angs
Daarom loop my swerwers voete
Rustig stofpad langs

Om te leer wat die verlede se wysheid my kan leer
Om te gee van eie waarde en van die liefde van my Heer
Vir die knus gevoel as vriende saggies aan jou hart kom vat
Vir die ou nag toe, ons se stories, van hierdie lang vergete pad

Daarom soek ek so in gister
'n Nuwe môre sonder angs
Daarom klop my perd se hoewe
Rustig stofpad langs

O ek ken my God se vrede
Waar die pad my ook al lei
Want die kompas van Sy liefde
Dui die rigting aan vir my

Daarom kwyn al my hartseer
Is my môre sonder angs
Want ek weet Hy loop hier langs my
Rustig stofpad langs
Ja ek weet Hy loop hier langs my
Veilig stofpad langs
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Stofpad langs

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'enveloppe
2| symbole à droite du pouce en l'air
3| symbole à droite du coeur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid