paroles de chanson / Piet Smit parole / Staan Op, Staan Op Vir Jesus lyrics  | ENin English

Paroles de Staan Op, Staan Op Vir Jesus

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Staan Op, Staan Op Vir Jesus par Piet Smit lyrics officiel

Staan Op, Staan Op Vir Jesus est une chanson en Afrikaans

Staan op, staan op vir Jesus, o helde van die kruis
Verhoog Sy krygsbaniere deur al die strydgedruis
Deur stryd lei tot oorwinning die Heiland keer op keer
Tot Hy oor elke vyand vir ewig heers as Heer

Staan op, staan op vir Jesus, steun enkel op sy krag
U eie arm is hulp'loos, hoe dikwels u ook trag
Neem aan God's wapenrusting en waak en bid en stry
Roep plig u in gevare weet Jesus staan u by

Staan op, staan op vir Jesus, al is die stryd hoe bang
Na al die stryd op aarde, volg eens die seëngesang

Hul heers daar ewig met Hom, rondom Sy glorietroon
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Staan Op, Staan Op Vir Jesus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du smiley
2| symbole à droite de la calculatrice
3| symbole en bas de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid