paroles de chanson / Piet Smit parole / Soos Die Arend lyrics  | ENin English

Paroles de Soos Die Arend

Interprète Piet Smit

Paroles de la chanson Soos Die Arend par Piet Smit lyrics officiel

Soos Die Arend est une chanson en Afrikaans

Hoog teen die hange
Waar dit warm en veilig is
Daar gaan die arend sy nes bou

En daar sal hy regeer
Soos 'n koning op sy troon
En getrou sal hy altyd ook daar wag hou

Soos die arend by sy kuikens bly
Is die Here altyd by my
Kom Hy my in Sy warm liefde toevou

Met sy vlerke wyd gesprei
Dra hy die arend teen die son
As hy afduik en sy kuikens se val keer

Elke vladder, elke val
Word 'n dure lewensles
Maar die arend weet die kleintjie moet self leer

Soos die arend sy kuikens jaag
Om die hoogtes in te waag
Presies net so leer ons van ons Heer
Presies net so leer ons van ons Heer

Dan kom die vreugde
Van die eerste vrye vlug
En die eerste wye draai op die lug se strome

Vir ewig nuut en vry
Op die wind van God se Gees
Die vervulling van jou siel se diepste drome

Soos die arend wil ek lewe
Om op die bergwind van my Heer te swewe
Hoër altyd hoër
Altyd nader
Aan my Here

Altyd nader
Aan my Here
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Soos Die Arend

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de l'oeil
2| symbole à droite du nuage
3| symbole à gauche de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid